Welcome to Garnish

Garnish opened on 23 December 2007. The ambiance of Garnish is calm and romantic. Light classical and instrumental music is on the playlist as well as some golden oldies.

Garnish market position is of a diverse state with a good a la carte menu, cooked meals, catering for functions at any venue and the preparation of tasty dishes for weddings. Contact us for a beautiful wedding venue situated on a game farm close to Potch.

Success in business is located in total co operation, motivation and positive attitude of the personnel. Our well trained personnel complete all the diverse functions under the wakeful eye of the chefs in the kitchen.

Garnish is not a fast food restaurant and therefore we do an exceptional job with the preparation of quality dishes.

Our regular guests can declare on our positive growth year after year and we thank them for their continued support and positive insights into Garnish.

One of Garnish strong points is the catering for weddings and functions. We receive good compliments as to the delightfulness of our dishes.
Garnish understand how important your meal for your special day is. Each of us has our own taste and budget. Therefore we have created a list with individual priced menu items that allows you to create your own Buffet menu.

We are always available to discuss your variations as well as to advise you should you require it.

Garnish open deure op 23 Desember 2007. Die ambiance van Garnish is rustig tot romanties. Ligte klassieke en instrumentale musiek word gespeel en afgewissel met goue oues. 

Garnish se markposisie is divers van aard met ‘n goeie a la carte spyskaart, gekookte etes, spysenering vir funksies by enige venue en berei geurige disse vir troues. Kontak ons vir ‘n pragtige trou-venue op ‘n wildsplaas naby Potch.

Sukses in besigheid is gesetel in die totale samewerking, motivering en positiewe ingesteldheid van die personeel. Ons personeel is goed opgelei en verrig al die diverse funksies onder die wakende oog van die sjefs in die kombuis. 

Garnish is nie ‘n kitskos restaurant nie en daarom doen ons baie moeite met die bereiding van kwaliteit disse. 

Ons gereelde gaste kan getuig van ons positiewe groei jaar na jaar en word hulle terselfdertyd bedank vir die goeie ondersteuning en positiewe insette in Garnish.

Een van Garnish se sterk punte is spysenering vir troues en funksies. Ons kry goeie komplimente tov die geurigheid van disse. 

Ons by Garnish verstaan hoe belangrik u ete is vir u spesiale dag. Elkeen het hul eie smaak en begrotings. Daarom het ons ‘n lys saamgestel met individueel geprysde spyskaart items wat u in staat stel om u eie Buffet spyskaart dienooreenkomstig saam te stel . 

Ons is altyd beskikbaar om u variasies te bespreek en aanbevelings te maak indien nodig.